therapeutic art online classes at starnation art studio

Waaroor gaan die 21 dae:
Dit vat 21 dae om n habit te breek. So vir 21 dae doen jy elke dag n kuns projek. Dis maklike projekte met tegniek, raad en bystand. Maar dit kom met n dagboek en jy leer van jouself, jy leer oor kuns, jy leer waarvan jy hou en die belangrikste : wat jou inspirer.

Ek vind dat mense die kursus gedoen het daarna definitief n groot verandering in hulleslef en hulle kreatiwiteit sien. Jy vind ook uit wat jou blok en hoe on dit te oorbrug. Die kursus is vir almal, of jy n kunstenaar is of nie.

Ek werk met n verskeidenheid mediums en jy mag enige medium gebruik soos jy werk, partykeer vind n persoon hulle kreatiwiteit deurdat hulle n nuwe medium ontdek.

Testimonials

Louise’s presentation reflects an in depth knowledge of art and various art mediums. She is self-assured and well prepared. Louise supports and motivates you throughout the course, she inspires both beginner and advanced artists to grow their potential.

Mandie Crous - Art Curator

Visit Us

Studio Location:

11A Van Riebeeck Street
Heidelberg
6667
Western Cape